RE: RE: Kak praat tyd.
You are viewing a single comment's thread from:

RE: Kak praat tyd.

Words
187
Reading
1 min
Listen
Play
7y

Hulle het almal gefok in 1994, dit laat my dink aan iemand wat dink hulle weet beter dan hou 'n mens op om te help en wag laat hulle hul self in die voet skiet. In plaas van om te verstaan Suid Afrika was nog nooit in 'n situasie van respek vir mense nie. Ons het nog altyd respek vir die land en mense van die selfde groep, maar nie vir ander nie, Afrikaans en Engels ingesluit. Selfs voor dit was dit die verskillende 'tribes' met geen respek vir mekaar, daar moes 'n oorgang fase gewees het. Maar op die oueinde was almal te geintriseerd dat die ander seer kry en leer. Dit is een moerse koeël en Suid Afrika is die voet.

Tenminste was daar orde en diens en as die land die fokus was sou dit miskien gehelp het. Dit is alles nou persoonlik en nie vir die land nie.

*I just read that again and I think I am done with all of this typing in Afrikaans, is it just me or does it make me seem like a redneck? Brakpan hier kom ek.

@penderis: Hulle het almal | Ecency