RE: RE: Kak praat tyd.
You are viewing a single comment's thread from:

RE: Kak praat tyd.

anneke(70)
Published in
#fokkol
Words
54
Reading
1 min
Listen
Play
7y

O my word jy is nog meer funny in Afrikaans - dit het my nou laat lag maar eerlik ook my hart laat huil want wat jy sê is waar en ons Afrikaners maak mos maar als reg met humor maar ai hoe mis ek die ou dae van orde en respek en diens.

@anneke: O my word jy | Ecency