Die waarheid.....

Words
37
Reading
1 min
Listen
Play
7y

2019-09-23---Waarheid.jpg
Die waarheid maak gewoonlik seer,
veral as dit jy verlos van leuns,
party keer voel dit ongemaklik,
en koud of jy voel bitter en alles onregverdig.
Maar dit kan ook baie regverdig voel en die moeite werd.

Die waarheid..... | Ecency