Here ons is op ons kniee .....

Words
109
Reading
1 min
Listen
Play
9y


Image Credit

Here U is ons enigste hoop .....

Ons smeek U om n einde te maak aan die korrupsie, bedrog, omkopery en toordery wat tans ons land verkruppel.

Here laat asseblief reg en geregtigheid geskied.

Wees asseblief vanmiddag in die parlement as die lede stem vir n mosie van wantroue. Ek vra U om elke lid te beskerm wat opstaan vir wat reg is.

Here laat ook dat die besluit die eerste stap wees van die land se helingsproses.

Here dankie vir Baleka Mbete se beslissing, ek dra haar ook spesiaal aan U op.

O Here wees ons genadig .....

Ons loof en prys U wonderbaarlike naam.

Amen

Here ons is op ons kniee ..... | Ecency