Lankal Vergeet

Words
62
Reading
1 min
Listen
Play
8y

Soms is daar iets wat gebeur binne jou. 'n Konneksie word gemaak diep binne in jou brein, en dan onthou jy iets wat jy lankal oor vergeet het. Soms kan jy dit sien asof dit nounet gebeur het. Maar, soms is dit net dat jy dink dit het werklik gebeur.

Hoe is mens veronderstel om te weet wanneer iets werklik gebeur het?

Lankal Vergeet | Ecency