Aan al my Afrikaanssprekende vriende op steemit, hoop 2018 sal 'n geseënde en voorspoedige jaar wees. Aanvaar die slegte tye en leer daaruit, en wees dankbaar vir die goeie tye en geniet dit as 'n gawe uit die Here se hand.
(foto via Google)