My fok, is you fucking kidding me.

Got my coffee,
gooi die wêreld 'n toffee.

Early at work to start my day,
die fokken mense moet uit my pad uit bly.

Checking my todo list,
nog nie eers 10 uur nie
en ek is klaar depoes in.

Put my one shoe on and broke the shoelace,
nou loop ek soos 'n mank doos wat uitwys.

Customer asked why I am late,
the door says half past 8.
Nee, teef die sticker is verkeerd
nou fokkof met jou gevreet.

I have quite a bit to do it seems,
from business cards to posters of teams.
Ek kom deur dit alles terwyl ek
hoop al die mense moer neer dood .

They think I joke when I say mean things,
"Ag hy bedoel dit nie."
That is a lie and I think they know it,
want ek bedoel alles maak nie saak hoe lelik.

The one thing always complains,
saying that our prices have changed,
die icecream kind vat 'n kaans.
'n Erger pyn in die gat sal jy nie kry.

Sometimes you deal with people who feel,
their images are quite ideal.
Daardie storie is twak, hul werk is kak,
maar na jare se stry wil hul nog steed nie gly.

At least at home, there is less over which to moan.
Dit is ook 'n leun maar een wat ek moet speen.

Home is shit, just leave me alone.
Alleen wees sal laat ek minder moan.

I may harp on about it quite a bit,
maar as die hoerkinders net kan leer.
I enjoy my solitude and choice to engage,
daar is niemand wat ek soek by my werk of huis.

I may go on my knees and beg you please,
met trane in my blou fokken oë, vra ek nou.

"Gaan weg, loop, voetsek!"


Cover Image | Footer Image

H2
H3
H4
3 columns
2 columns
1 column
Join the conversation now
Logo
Center