'n lied vir die afrikaner

Words
92
Reading
1 min
Listen
Play
3y

Die strate is leeg
En die kinders kruip weg
Daars 'n rusteloosheid in my are

Verteenwoordig my kuns
Met geen beloning my kind
Verewig 'n stryd teen die jare

En iewers is daar
'n Seuntjie wat huil
Diep binne die hart van ons saam 'n lewing

Iewers in ek
En iewers in jy
Ons immers rooi bloed
Met wit suiker versoet

Verbeel jou my kind
Ons lan die nasie bevind
Gebou op my bloed
En my are

Verbeel jou ONS kuns
Het heule nasies verslint
En verbeel jou die wereld
Het waarde

'n lied vir die afrikaner | Ecency