Words
59
Reading
1 min
Listen
Play
6y
Dit is so baie waar, mens kom beslis nie meer by almal uit nie, maar elke nou en dan is ons gelukkig genoeg om mekaar weer hierso raak te loop. Ek kan nie eers glo dat sy wel n afskeid gehad het hierdie jaar na die hele Covid ding nie, die jaar was mal om die minste te se...
RE: Simply Reminiscing