audrey_stories
@audrey25Resource Credits
Available
Used
Praat jy ook Afrikaans? Ek wens almal kon my ken in my eie taal. As ek Engels praat, is ek iemand anders.
Ek kom uit Suid-Afrika en ek praat Afrikaans. In/op Engels is ek iemand anders. Ek dink aan my sinskonstruksie en wonder of ek 'n beter sinoniem kon gebruik. Ek hou skool in Kanada en die kinders lag oor