The next part of the pedigree is in the ancestor who fathered most of the South African Kotze families. There isn't much known about Dirk Kotze's life, likely because he led an uneventful one. Like most of the settlers and their descendants, especially on the frontiers, survival seemed to be more important than adventure and even politics.
Goeie dag!
Die volgende deel van die stamboom fokus op die voorvader uit wie meeste van die Kotze families in Suid-Afrika ontstaan het. Min is bekend oor die lewe van Dirk Kotze, dalk omdat hy 'n vreedsame ene gelei het. Soos meeste van die setlaars en hulle kinders, veral die op die grens, was dit meer belangerik as politiek of avontuur om aan die lewe te bly.
Unlike the first post on the progenitor, Jan Kotze, the following posts on the descendants will follow a slightly different format. I will be going over the siblings of each ancestor as well as exploring the maternal line to the earliest ancestor as far as records allow.
Hierdie artikel gaan 'n beitjie van die eerste een oor die stamvader, Jan Kotze, verskil. Van nou af en deur al die kinders, sal ek die broers en susters van elke voorvader, en ook die moederlyn tot by die vroegste bekend voorvader, sodra die rekords dit toelaat.
DIRK KOTZE
Dirk is the third son from the third marriage of Jan Kotze, the progenitor. He was born in the Cape of Good Hope and baptised on 24th August 1692 1img and was named after his maternal grandfather, Dirck Boonen.
Dirk was die derde seun vanuit Jan Kotze, die stamvader, se derde huwelik. Hy wa in die Kaap van Goeie Hoop gebore en op 24ste Augustus 1692 gedoop 1img en na sy moeder se pa, Dirck Boonen, genoem.
On the 13th January 1726 he married Maria Magdalena Carstens 2img and ended up fathering thirteen children who were baptised in Drakenstein, South Africa. Dirk died on 14th January 1768 in Drakenstein, as a farmer in occupation, at the age of 76 years. 3img
Hy het op 13de Januarie 1726 met Maria Magdalena Carstens getrou 2img, met wie hy dertien kinders in Drakenstein, Suid-Afrika gehad het. Dirk was toe op 14de Januarie 1768 in Drakenstein, op die ouderdom van 76 jaar dood, met die beroep van landbouer 3img.
As was the tradition in Europe, and so carried forth in South Africa, the naming conventions of the children followed a near-strict pattern as was seemingly expected. The pattern in South Africa, often, was as follows: 4img
Die naamkonvensies soos dit tradisie was in Europa, ook in Suid-Afrika aangehou was, het amper 'n streng patroon gevolg, soos wat dit blykbaar verwag was. Die patroon in Suid-Afrika, dikwels, was as gevolg: 4img
- The first-born son received the paternal grandfather's name,
- Die eerste gebore seun kry die pa se vader se naam,
- The second-born son received the maternal grandfather's name,
- Die tweede gebore seun kry die ma se vader se naam,
- The third-born son received the father's name
- Die derde gebore seun kry die pa se naam.
- The first-born daughter received the maternal grandmother's name,
- Die eerste gebore dogter kry die ma se moeder se naam,
- The second-born daughter received the paternal grandmother's name,
- Die tweede gebore dogter kry die pa se moeder se naam,
- The third-born daughter received the mother's name.
- Die derde gebore dogter kry die ma se naam.
SIBLINGS
BROERS & SUSTERS
• Christiaan Kotze married Judith Kling of Sweden in 1697. 6img
• Jan Jurgen Kotze and Elsje van Hoff married in 1704. 7img
• Jan Kotze (Jnr) likely died young, judging from a lack of records about him and that his younger brother, Jan, was given the same name without a second name to distinguish them.
• There isn't anything known about what happened to Jacob Kotze.
• Hendrik Kotze married Helena Valentyn in 1736 8img.
• There aren't documents available about Jan Kotze (Jnr).
• Maria Kotze married Jacobus van der Mist in 1726 9img and, when Jacobus died, was remarried to Johan Schimmelpenning in 1741 10img.
• Roelof Kotze's life-events are also unknown .
• Christiaan Kotze het in 1697 met Judith Kling van Swede getrou. 6img
• Jan Jurgen Kotze en Elsje van Hoff het in 1704 getrou. 7img
• Jan Kotze (Jnr) het waarskynlik jonk gesterf want daar is nie rekords oor hom nie en, daarby, sy jonger broer het dieselfde naam ontvang sonder enige middelname.
• Daar is nie informasie beskikbaar wat oor met Jacob Kotze gebeur het nie.
• Hendrik Kotze het met Helena Valentyn in 1736 getrou. 8img
• Daar is nie dokumente oor Jan Kotze (Jnr) beskikbaar nie.
• Maria Kotze het met Jacobus van der Mist in 1726 getrou 9img en toe hy sterf, het sy met Johan Schimmelpenning in 1741 hertrou. 10img
• Roelof Kotze se lewe gebeurtenisse is onbekend.
CHILDREN
KINDERS
• Dirk Kotze X MARIA MAGDALENA CARSTENS: •img Johannes (Jan) Kotze ♂11 1726 in Paarl | Drakenstein •img Dirk Jacobus Kotze ♂12 1728 in Paarl | Drakenstein •img Christiaan Kotze ♂13 1730 in Paarl | Drakenstein •img Louis Kotze ♂14 1732 in Paarl | Drakenstein •img Jan Jurgens Kotze ♂15 1734 in Paarl | Drakenstein •img Catharina Hillagonda Kotze ♀16 1736 in Paarl | Drakenstein •img Maria Magdalena Kotze ♀17 1739 in Paarl | Drakenstein •img Johanna Elizabeth Kotze ♀18 1741 in Paarl | Drakenstein •img Hendrik Nicolaas Kotze ♂19 1743 in Paarl | Drakenstein •img Hillagonda Kotze ♀20 1745 in Paarl | Drakenstein •img Francina Helena Kotze ♀21 1748 in Paarl | Drakenstein •img Fredrik Gideon Kotze ♂22 1749 in Paarl | Drakenstein •img Belia Kotze ♀23 1754 in Paarl | Drakenstein
WIFE
VROU
Maria Magdalena Carstens
was born and baptised in 1711 in the Cape of Good Hope to Johannes Carstens and Catharina van As 24img. Her parents married on 2nd March 1710 25img and had six children altogether.
Maria Magdalena Carstens was in 1711 in die Kaap van Goeie Hoop aan Johannes Carstens and Catharina van As gebore en gedoop 24img. Haar ouers het op 2deMaart 1710 25img getrou en altesam ses kinders gehad.
• JOHANNES CARSTENS x CATHARINA VAN AS: • Maria Magdalena Carstens ♀ 1711 in Cape of Good Hope | Kaap van Goeie Hoop •img Francina Carstens ♀27 1713 in Cape of Good Hope | Kaap van Goeie Hoop •img Johannes Carstens ♂28 1718 in Cape of Good Hope | Kaap van Goeie Hoop •img Nicolaas Carstens ♂29 1720 in Cape of Good Hope | Kaap van Goeie Hoop •img Louis Carstens ♂30 1722 in Cape of Good Hope | Kaap van Goeie Hoop •img Catrina Carstens ♀31 1724 in Cape of Good Hope | Kaap van Goeie Hoop
Johannes Carstens had arrived at the Cape before 1710, and was originally from Husum, Germany 32img. He was a cannoneer in service of the V.O.C, and had enlisted on the ship “Driebergen” on the 10th May 1705. Johannes was declared a free citizen on 21st August 1708. He was a farmer and later died at the age of 53 years in 1727 in Paarl. 33img
Catharina van As was the daughter of Louis van As and Helena Janse and she was born in 1695 in the Cape of Good Hope. 34img. She died on 7th January 1758 in Paarl. 35img
Johannes Carstens kom aan die Kaap voor 1710 aan, waar hy oorspronklik vanaf Husum in Duitsland, afkom 32img. Hy was 'n kanoner in diens van die V.O.C, sedert 10de Mei 1705 op die skip “Driebergen”. Johannes was 'n vryburger op 21ste Augustus 1708 gemaak. Hy het geboer en later, in 1727, op die ouderdom van 53 jaar in Paarl gesterf. 33img
Catharina van As was die dogter van Louis van As en Helena Janse en sy was in 1695 in die Kaap van Goeie Hoop gebore. 34img. Sy het op 7de Januarie 1758 in Paarl gesterf. 35img
Drakenstein (later Paarl) is located Paarl valley and was established in 1687 and named after the Christian community in the area. It was later renamed to Paarl, so named for the town established at the foot of the Paarlrots in 1690 37.
Husum is a town on the tip of North Friesland in Germany that was established before 1409. Dit was nie oorspronklik 'n kusdorp nie, en het eers een in 1362 een geword nadat 'n groot storm die vallei gevloed het tot by Husum 38.
Drakenstein (later Paarl) is in die Paarlvallei geleë en was in 1687 gestig en genoem na die kerklike gemeente van die dorp. Dit was later na Paarl hernoem nadat 'n dorpie op die voet van Paarlrots in 1690 gestig was 37.
Husum is 'n dorp aan die punt van Nordfriesland in Duitsland, gesit voor 1409. Dit was nie oorspronklik 'n kusdorp nie, en het eers een in 1362 een geword nadat 'n groot storm die vallei gevloed het tot by Husum 38.