This content was deleted by the author. You can see it from Blockchain History logs.

A reflection on relationships and Faith. Interkonsiliĝo pri rilatoj kaj Kredo. 'n Besinning oor verhoudings en geloof.

A reflection on relationships and Faith.

I barely scheduled my post 'Second reality check' writing I want to leave it in the hand of God when YouTube started showering me with suggestions to videos with one basic theme. How do you know God wants someone in your life; or how do you know God does not want someone in your life.

I never searched for anything in that line, so it set my mind working.

Maybe I am going the wrong direction when it comes to relationships and friendships.

I am clear on my faith and my God. Am I not clear then on what relationships and friendships I should be in.

I know faith and religion is something that most people do not like to talk about but to me my God and my faith is part of my life same as eating and breathing. It did not come by itself though. That may be why I am not a very religious person.

Being able to see in peoples hearts brings a different understanding of life .

Thank you for reading my post. I appreciate your support.

Interkonsiliĝo pri rilatoj kaj Kredo.

Mi apenaŭ planis mian afiŝon 'Dua reala kontrolo' skribante Mi volas lasi ĝin en la mano de Dio, kiam Jutubo komencis superŝuti min per sugestoj al videoj kun unu baza temo. Kiel vi scias, ke Dio volas iun en via vivo; aŭ kiel vi scias, ke Dio ne volas iun en via vivo.

Mi neniam serĉis ion en tiu linio, do ĝi ekfunkciigis mian menson.

Eble mi iras la malĝustan direkton kiam temas pri rilatoj kaj amikecoj.

Mi estas klara pri mia kredo kaj mia Dio. Ĉu mi do ne klaras pri kiaj rilatoj kaj amikecoj mi devus esti.

Mi scias, ke kredo kaj religio estas io, pri kio plej multaj homoj ne ŝatas paroli, sed al mi mia Dio kaj mia fido estas parto de mia vivo same kiel manĝado kaj spirado. Tamen ĝi ne venis per si mem. Eble tial mi ne estas tre religiema homo.

Povi vidi en la korojn de homoj alportas malsaman komprenon de la vivo.

Dankon pro legi mian afiŝon. Mi dankas vian subtenon.

'n Besinning oor verhoudings en geloof.

Ek het skaars my plasing 'Second reality check' geskeduleer, en geskryf ek wil dit in die hand van God laat toe YouTube my begin oorlaai het met voorstelle vir video's met een basiese tema. Hoe weet jy God wil iemand in jou lewe hê; of hoe weet jy God wil nie iemand in jou lewe hê nie.

Ek het nooit na iets in daardie lyn gesoek nie, so dit het my gedagtes laat werk.

Miskien gaan ek die verkeerde rigting wanneer dit by verhoudings en vriendskappe kom.

Ek is duidelik oor my geloof en my God. Is ek dan nie ook duidelik oor in watter verhoudings en vriendskappe ek moet wees nie.

Ek weet geloof en godsdiens is iets waaroor meeste mense nie graag praat nie, maar vir my is my God en my geloof deel van my lewe, net soos eet en asemhaal. Dit het egter nie vanself gekom nie. Dis dalk hoekom ek nie ’n baie gelowige mens is nie.

Om in mense se harte te kan sien bring 'n ander begrip van die lewe.

Dankie dat jy my pos gelees het. Ek waardeer jou ondersteuning.